Friday, April 18, 2008

(Seeing that the comments and interaction has dried up on this blog since writing in Afrikaans, I'll go back to writing in English. No fun in writing for yourself, you know.)

Next week, Lizl and I are moving to Johannesburg. I will be working at a church called Mosaiek (www.mosaiek.com) and Lizl will be working at Sasol Bryanston. So this weekend we say goodbye to the friends we have made in the 4 1/2 years staying in Secunda..... :(

We are in the process of packing, negotiating with the removal company & security company, showing potential renters our house....and dealing with the emotions through the process...

Any good advice from anyone from what to expect (and not to expect) once we are in the big old city?

Monday, March 03, 2008

Hoe ons God aanspreek....

Ek was laasweek deel van 'n Learning Community wat deur MissioNet en Ekerk aangebied is, onder leiding van Stephan Joubert. Stephan het op 'n stadium genoem dat wanneer 'n prediker die gehoor aanspreek as "u" dit dikwels afstand skep. Ons sal nooit ons vriende/eggenoot aanspreek as "u" nie!

Hy het ook vertel hoe in die duitse kultuur mense aanspreek as "u", tot albei partye voel hulle het op 'n plek gekom waar hulle die verhouding na 'n volgende vlak wil neem. Dan drink hulle saam n Scnapps en 'n bier, en begin mekaar op hulle name noem....

Ek het gewonder of die feit dat ek in my gebede God aanspreek as "U" nie dalk ook afstand tussen my en Hom bring nie. Die Bybel leer ons dat ons vriende van God is. En ja, ek weet ons spreek God aan as "U" uit respek. Maar se dit dat ek nie respek het vir my vriende as ek met hulle praat as "jy" en "jou"?

Probeer bietjie om in jou gesprekke met Jesus met Hom te praat as jou leier, jou vriend en in persoonlike terme. Maak dit 'n verskil? Hoe voel jy?

Friday, February 08, 2008

EERSTE inskrywing vir 2008!

Ek pleit skuldig - lanklaas kans (of lus) gehad om iets hier op die blog te sit! En dit terwyl die hele land wag en kyk wat gebeur op hierdie website (grappie!). Kan nie glo die eerste maand van 2008 is al iets van die verlede nie!

Hierdie jaar is die laaste jaar wat dieUniversiteit van Johannesburg my gun vir die voltooing van my Meesterstudies! Ek weet dit gaan baie inspanning, opofferring en werk kos - maar einde van hierdie moet (en wil) ek klaar wees! Die eerste hoofstuk is uiters moeilik - ek moet verduidelik presies wat ek wil bestudeer, hoe ek dit wil navors, hoekom ek dit wil navors ens ens. Dit is moeilik omdat ek nie in my voorgraadse studies enige blootstelling aan veld gekry het nie! Enige een van julle wat ook so voel? Enige iemand hier?

Soms wonder ek hoekom hierdie blog nog ooit bestaan - dink ek skryf meer vir myself as vir ander. Gee my maar n geleentheid om bietji uiting te gee aan my eie gedagtes ens. Wil nie die site toemaak nie, want dit sal wees soos om 'n vriend uit my lewe te sny...

Monday, November 05, 2007

Ons JOURNEY-groepie!

Op 1 November het ons weggeskop om vir die volgende ses maande deur die Bybel te begin lees. Ons gaan so 8 hoofstukke elke dag moet lees - een elk uit die Pentateug (eerste 5 boeke van die Bybel), die Geskiedenis-boeke, die Wysheidsboeke (Spreue, Psalms, Prediker ens), die Profete, die Evangelies, die Sendingbriewe en dan Eindtyd-boeke.

Ons groep is:
Jacques Bornman (Secunda) & Peet Venter (Kaapstad) Journey-reisgidse;
Lizl Bornman (Secunda)
Hennie Meyer (Potchefstroom en volgende jaar Pretoria)
Francois Rauch (MOSAMBIEK! - kyk uit vir die link na hulle blog by lovemoz)
Charmaine Steyn (Secunda)
Henry & Marlise Robinson (LONDON!)
Morkel en Nicole Erasmus (Secunda - en deel van die awesome band Metanoya www.metanoyarock.com!

Hoop om bietjie van almal se journey te hoor tot dusver.....

Thursday, November 01, 2007

Bybeljourney afskop!

Die eerste November het met 'n bang afgeskop! Ek kan nie glo die jaar is so ver gevorderd nie - soveel dinge om nog te doen en af te handel voor ons bietjie kan vakansie hou!

Vandag skop ons 6 maande Bybeljourney af....ek het vanoggend alreeds Genesis 1 deurgelees en dit het my bygeval dat dit blyk of die Here iewers voor die skeppingsverhaal al die aarde geskep het, en toe daarna (toe die verhaal begin) toe begin Hy eers met die skepping. Ek dink wat ek probeer se is dat die skeppings verhaal nie noodwendig vir ons n wetenskaplike verduideliking van die skepping wil gee nie, maar eerder God se involvement met die skepping wil vertel. En dit is dan seker ook moontlik dat die aarde ouer is as wat die skeppingsverhaal is....

Anyway,
Hoekom het jy besluit om hierdie journey saam met ons aan te pak?
My rede is dat dit iets is wat ek nogal altyd wou gedoen het, en ek glo dat om dit saam met ander te doen sal my motiveer om die journey end uit te loop (half soos om 'n gim partner te he!) Ek dink ook dat die Bybel geskryf is vir groepe mense, en dat wanneer ons groep dit saamlees ons kan leer bymekaar se vrae, insigte en journey....

Ek hoor graag van almal! Hierdie blog sal vir die volgende 6 maande n gereelde deurloop vir ons wees!...

Monday, October 29, 2007

BYBEL 6 MAANDE JOURNEY...

Ek het bietjie op die WWW gaan rondsoek na 'n paar programme hoe ons deur die Bybel kan deurlees....Ek het die volgende een gekry en dink dit kan nogal werk! Wat dink jy?

THROUGH THE BIBLE
6-MONTH READING PROGRAM
Read the Whole Bible in 6 Months (26 weeks, 180 days)
The Bible contains 1,189 chapters (Old Testament, 929 chapters; New Testament, 260 chapters).
Reading eight chapters per day, and repeating Proverbs and the End Times books of Daniel and Revelation, a
person can read every chapter in the entire Bible in six months (26 weeks, 182 days).
ONE CHAPTER FROM EIGHT SECTIONS OF THE BIBLE EVERY DAY2
Pentateuch. Genesis, Exodus, Leviticus, Numbers, Deuteronomy.
History. Joshua, Judges, Ruth, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Kings, 2 Kings, Ezra, Nehemiah,
Esther. (1 and 2 Chronicles are read at the end of the Epistles.)
Poetry. Job, Psalms, Song of Solomon. (Ecclesiastes is read at the end of the Prophets.)
Wisdom. Proverbs (repeated monthly).
Prophets. Jeremiah, Lamentations, Ezekiel, Hosea, Joel, Amos, Obadiah, Jonah, Micah,
Nahum, Habakkuk, Zephaniah, Haggai, Zechariah, Malachi. (Isaiah is read after the
Gospels and Acts.)
Gospels. Matthew, Mark, Luke, John. Followed by Acts and Isaiah.
Epistles. Romans, 1 Corinthians, 2 Corinthians, Galatians, Ephesians, Philippians,
Colossians, 1 Thessalonians, 2 Thessalonians, 1 Timothy, 2 Timothy, Titus, Philemon,
Hebrews, James, 1 Peter, 2 Peter, 1 John, 2 John, 3 John, Jude. Followed by 1 and 2
Chronicles.
End Times. Daniel, Revelation (repeated throughout the six months).

Ek kan vir jou n volledige dokument deurstuur as jy so belangstel om dit saam met ons te doen!

Thursday, October 25, 2007

ONS LEES DIE BYBEL DEUR....is jy in?

So dis hoe dit gebeur het...
Jacques en Peet praat vandag so bietjie op Google Talk oor watter boeke hulle besig is om te lees.Peet daag my uit om The Secret van Rhonda Byrne - want hy meen "lees die ding ek wed jou daars mense in jou kerk wat dit al gelees het." Ek spot sommer terug en vra of hy die Bybel lees want "ek wed jou daars mense in jou kerk wat dit al gelees het"....

Nou ja...
Ons besluit toe saam dis n goeie idee om die Bybel deur te lees - om n beter geheelprentjie oor alles te kry. Maar in plaas daarvan om dit alleen probeer reg kry gaan ons dit saam doen - saam gesels oor wat ons laat dink, watse vrae ons het, en dit wat ons ervaar terwyl ons lees. Ons poog om dit te doen oor die volgende 6 maande - en wil 1 November afskop.

Is jy game?
Laat weet ons!
Sien uit daarna om die journey saam te stap!